FET Ink en ander verhale 9780799375404
search
  • FET Ink en ander verhale 9780799375404

FET Ink en ander verhale

R190.00
Tax included Shipped when received from the supplier

When will I receive my order?

FET Ink en ander verhale 9780799375404 Samestelling

Ages:

Pages:

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R23.75
10 5% R95.00
20 7.5% R285.00
50 10% R950.00
Quantity
usually ships in 8 days

Ontdek ’n wonderwêreld van stories en stemme!

Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink.

Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien Brümmer, Christo Davids, E.K.M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J.M. Gilfillan, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman.

  • Nasionaal voorgeskryf vir Afrikaans EAT Graad 10 (Kortverhaalbundel)
  • Bevat agtergrondinligting oor elke skrywer, asook ’n inleiding by elke verhaal.
  • Pre- en postlees-aktiwiteite en -vrae
  • Volledig uitgewerkte antwoorde
  • ’n Woordelys met literêre terme
  • ’n Woordelys met eksamenterme

FET Ink en ander verhale 9780799375404 Samestelling

Ages: 15+

Pages: 276

K19780799375404

Specific References

ISBN
9780799375404
EAN13
9780799375404