Skreeu en ander verhale
search
  • Skreeu en ander verhale

Skreeu en ander verhale

R220.00
Tax included Shipped when received from the supplier

When will I receive my order?

Skreeu en ander verhale 9780799370744 Saamgestel deur Marieta Nel en Adinda Vermaak

Ages:

Pages:

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R27.50
10 5% R110.00
20 7.5% R330.00
50 10% R1,100.00
Quantity
usually ships in 8 days

redeem
Purchasing this product will earn 2.20 S-Bucks, which can be converted into a voucher worth R2.20 - redeemable on your next order once your points are approved.


Soos 'n vuishou in die maag. So tref hierdie bundel kortverhale vir tieners jou. Van die bekendste skrywers in Afrikaans span saam vir ’n boeiende leeservaring. Al die stories in hierdie bundel het een ding gemeen – hulle is uit die perspektief van hedendaagse jongmense geskryf en takel kwessies waarmee tieners hulle sterk kan vereenselwig.

Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 22 uiteenlopende skrywers – van bekende skrywers soos Jan van Tonder, Riana Scheepers, Martie Preller en Jaco Jacobs  tot opwindende nuwe stemme soos Lydia du Plessis.

K19780799370744