Prac Maths Grade 7
R180.00
Tax included
Shipped when received from the supplier
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde soos voorgeskryf in die “CAPS” dokument.
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die “CAPS” dokument.
KWARTAAL 1
- Telgetalle
- Eksponente
- Konstruksies
- 2-D Vorms
- Hersiening
KWARTAAL 2
- Gewone Breuke
- Desimale Breuke
- Persentasies en Finansiële Sake
- Funksies en Verwantskappe
- Omtrek en Oppervlakte
- Buite-oppervlakte, Volume en Inhoud
- Hersiening
KWARTAAL 3
- Numeriese en Meetkundige Patrone
- Funksies en Verwantskappe
- Algebraїese Uitdrukkings
- Algebraїese Vergelykings
- Grafieke
- Transformasie Meetkunde
- 3-D Voorwerpe
- Hersiening
KWARTAAL 4
- Heelgetalle
- Numeriese en Meetkundige Patrone
- Funksies en Verwantskappe
- Algebraïese Uitdrukkings
- Algebraïese Vergelykings
- Statistiek
- Waarskynlikheid
- Hersiening
J9781919906140