
Iewers Vlieg Daar Fairy Dust 9780799366624 Marisa Haasbroek
Ages:
Pages:
Elmien droom daarvan om eendag na skool 'n dokter te word. ? Maar waar sy vandaan kom, is dit 'n groot droom. Hoewe 717 is die amptelike naam van die plakkerskamp waar sy die aantreklike Ruan ontmoet en uit die nare oom Bok se vatterige kloue moet probeer bly. ’n Onvergeetlike Aspoester-verhaal wat wys dat drome kan waar word …