Gevorderde Rekeningkunde Werkboek Gr 10
search
  • Gevorderde Rekeningkunde Werkboek Gr 10

Gevorderde Rekeningkunde Werkboek Gr 10

R206.15
Tax included Shipped when received from the supplier

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R25.77
10 5% R103.08
20 7.5% R309.23
50 10% R1,030.75
Quantity
usually ships in 10 days

INHOUDSOPGAWE
TEMA BLADSY
NR.
HOOFSTUK 1 :
Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte.
bl. 8 - 21
HOOFSTUK 2 : Uitbreiding van kontanttransaksies asook die berekening van rente op vaste
deposito en rente op lening.
bl. 22 - 50
HOOFSTUK 3 : Die Algemene joernaal. bl. 51 - 82
HOOFSTUK 4 : Formele en informele boekhouding. bl. 83 - 85
HOOFSTUK 5: Loon- en salarisjoernale. bl. 86 - 103
HOOFSTUK 6 : Regstelling van foute. bl. 104 - 119
HOOFSTUK 7: Belasting op toegevoegde waarde. (BTW) bl. 120 - 127
HOOFSTUK 8: Interne beheer en besigheidsetiek. bl. 128 - 132
HOOFSTUK 9: Algemeen aanvaarde rekeningkundige praktyk en jaareindprosedures. bl. 133 - 176
HOOFSTUK 10: Begrotings bl. 177 - 198
HOOFSTUK 11: Vervaardigingsondernemings bl. 199 - 210
HOOFSTUK 8: Hersiening vir eindeksamen. bl. 211 - 240
L9780980273076