Luister en Leer Tuis Program 1
R115.00
Tax included
Shipped as soon as payment is received
Die Luister- & Leerprogram 1 van Liesel van Niekerk ( 'n Spraak en Gehoor onderwyseres) is 'n tuisskolingsprogram wat help om die kind se taalvaardighede te ontwikke
Die Luister- & Leerprogram 1 van Liesel van Niekerk ( 'n Spraak en Gehoor onderwyseres) is 'n tuisskolingsprogram wat help om die kind se taalvaardighede te ontwikkel. Die program is verdeel in 32 weke. Vyf aktiwiteite van 10 minute elk word per week voltooi. Jou kind leer luistervaardighede, logiese denke, korrekte gramatika, taalstruktuur, beskrywende taal en brei ook terselfdertyd sy woordeskat uit. Die program bied praktiese advies en laat die kind toe om op sy/haar eie pas voort te gaan.
I19781485129066