
Grade 4 Comprehensions
Slimkoppe vaardighede: Begripstoetse vir Afrikaans huistaal sluit tien vermaaklike lees-, begrips- en skryfoefeninge in wat jou kind sal inspireer om te lees en te skryf. Volgens die KABV deur ervare opvoeders geskryf.