Kinders is dol oor leer saam met die Slimkoppe. Kreatiewe aktiwiteite en vrolike karakters gee lewe aan werkblaaie en take. Slimkoppe word geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers en bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers. Ontwikkel sleutelvaardighede uit die Suid-Afrikaanse kurrikulum. Aktiwiteite op drie moeilikheidsgraadvlakke. Instruksies en antwoorde stapsgewys. Soveel pret, kinders weet nie eens hulle leer nie.