Dié X-kit Essensiële gids vir Afrikaans is ’n moet-he-boek vir Afrikaans – met sorg saamgestel om alles te dek wat leerders van graad 8 tot 12 vir Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal moet ken. Vir Afrikaansstudente in hulle eerste jaar le dié naslaanwerk ’n onmisbare grondslag.