
Die X-kit Presteer! Afrikaans Huistaal Eksamenhersieningsboeke vir Graad 12 sluit vraestelle en antwoorde in wat deur ervare onderwysers en eksamineerders geskryf is om leerders goed voor te berei vir die eksamen.