'n Belangrike ouerhandeleiding geskryf deur onderwysers met 'n humorsin en baie jare ondervinding
- 'n Belangrike ouerhandeleiding geskryf deur onderwysers met 'n humorsin en baie jare ondervinding! 
- Stap vir stap, nie-voorskriftelike gids oor wat van leerders in sekere grade verwag word. 
- Bruikbare en praktiese wenke vir beide onderwysers en ouers altyd byderhand. 
- Graad 3-6. 
- Totale aantal bladsye: 34
- Skrywer: L. Hardy