
Author: Pieter Fourie
Boet Cronj? is hardkoppig, arrogant en ontken dat sy bruin regterhand op die plaas eintlik sy halfbroer is. Maar met God as vennoot, ?n familieplaas ?n ?n erfgenaam lyk die toekoms vir Boet aanvanklik belowend. ?n Langdurige droogte en die dood van sy seun laat hom egter in opstand teen God kom. Die koggelaar vertel die verhaal van ?n man wat oortuig is dat God hom tart; ironies genoeg word h? die een wat koggel.
9780624084297