
Woema Afrikaans Werkboek Graad 4
Woema Afrikaans Werkboek Graad 4
Die temas in die Woema Graad 4-Werkboek mik om leerders se estestiese en verbeeldingsvermoë in Afrikaanse Addisionele Taal verder te ontwikkel. Leerders word aan Afrikaanse litêrere tekste en woordeskat blootgestel.
9780994716873