Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die “CAPS” dokument.
KWARTAAL 1
- Telgetalle
- Eksponente
- Konstruksies
- 2-D Vorms
- Hersiening
KWARTAAL 2
- Gewone Breuke
- Desimale Breuke
- Persentasies en Finansiële Sake
- Funksies en Verwantskappe
- Omtrek en Oppervlakte
- Buite-oppervlakte, Volume en Inhoud
- Hersiening
KWARTAAL 3
- Numeriese en Meetkundige Patrone
- Funksies en Verwantskappe
- Algebraїese Uitdrukkings
- Algebraїese Vergelykings
- Grafieke
- Transformasie Meetkunde
- 3-D Voorwerpe
- Hersiening
KWARTAAL 4
- Heelgetalle
- Numeriese en Meetkundige Patrone
- Funksies en Verwantskappe
- Algebraïese Uitdrukkings
- Algebraïese Vergelykings
- Statistiek
- Waarskynlikheid
- Hersiening