Prac Maths Graad 8
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde soos voorgeskryf in die “CAPS” dokument.
Die onderwerpe vir elke kwartaal word behandel in die volgorde, soos voorgeskryf in die “CAPS” dokument.
Kwartaal 1
1 Telgetalle
2 Heelgetalle
3 Eksponente
4 Numeriese en Meetkundige patrone
5 Funksies en Verwantskappe
6 Algebraïese uitdrukkings
7 Algebraïese vergelykings
8 Hersiening
Kwartaal 2
1 Algebraïese uitdrukkings
2 Algebraïese vergelykings
3 Konstruksies
4 Meetkunde van 2-D vorms
5 Meetkunde van reguit lyne
6 Hersiening
Kwartaal 3
1 Gewone breuke
2 Desimale breuke
3 Die Stelling van Pythagoras
4 Omtrek en Oppervlakte van 2-D figure
5 Volume en Buite-oppervlakte
6 Insameling, organisering en opsomming van data
7 Datavoorstelling
8 Interpretering van data
9 Hersiening
Kwartaal 4
1 Funksies en Verwantskappe
2 Algebraïese vergelykings
3 Grafieke
4 Transformasie Meetkunde
5 Meetkunde van 3-D voorwerpe
6 Waarskynlikheid
7 Hersiening