
Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word 9780799362404 Jaco Jacobs
Ages:
Pages:
Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan 'n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.