 
         
         
        Platinum Wiskunde Graad 4 Leerderboek
Platinum Wiskunde Graad 4 lewer uitstekende KsV-dekking en is deur die Departement van Basiese Onderwys goedgekeur.
Wat maak die Platinum Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 kursus uniek?
- Spesiale vaardigheidsfokusbladsye word voorsien om 'n nuwe vaardigheid te ontwikkel of hersien
- Sleutelkonsepkaarte bevat 'n opsomming van die eenheid in enkele sinne, wat dit makliker maak vir die leerders om te onthou wat belangrik is. 
- Die assesseringsprogram is in elke kwartaal van die Leerdersboek ingebou, vir maklike gebruik. 
- Briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer 
- Hersieningsgedeeltes bevat opsommings-, taal- en hersieningsaktiwiteite wat vir leerders baie kanse gee om inhoud en konsepte te hersien 
- Briljante onderwyserondersteuning