Ouma Mollie en die mensvreter
search
  • Ouma Mollie en die mensvreter

Ouma Mollie en die mensvreter

R170.00
Tax included Shipped when received from the supplier

When will I receive my order?

Ouma Mollie en die mensvreter 9780639602271 Fanie Viljoen

Ages:

Pages:

Quantity
Usually ships in 10 days.

Ouma Mollie en die mensvreter

Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ’n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En ... Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar ’n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai ...

9780639602271

K19780639602271