
Ken & Verstaan Inleiding tot Fisiese Wetenskappe
Ken & Verstaan Inleiding tot Fisiese Wetenskappe vir KABV behandel en bou voort op die Fisiese Wetenskappe-onderwerpe wat in die leerplan vir Natuurwetenskappe in Graad 7, 8 en 9 bekendgestel is. Hierdie boek verduidelik die basiese beginsels van Fisiese Wetenskappe om jou ’n goeie basis vir verdere studie in hierdie veld te gee.
9781107593305