
SLAAG Rekeningkunde Graad 12 KABV
SLAAG Rekeningkunde se volledige oorsig van die Graad 12 KABV Rekeningkunde-kurrikulum sal jou help om vir 'n suksesvolle eindeksamen voor te berei. Hierdie gids voorsien jou van: waardevolle wenke oor hoe om die Rekeningkunde-eksamen te benader volledige definisies en verduidelikings uitgewerkte voorbeelde voorbereidingsaktiwiteite gebaseer op tipiese eksamenvrae antwoorde vir al die aktiwiteite. Graad 12 Rekeningkunde kort en kragtig saamgevat!
9781107425842