As jy Droom
search
  • As jy Droom

As jy Droom

R180.00
Tax included Shipped when received from the supplier

Author: Daniëlla van Heerden

Paperback

When will I receive my order?

Volume discounts

Quantity Unit discount You Save
5 2.5% R22.50
10 5% R90.00
20 7.5% R270.00
50 10% R900.00
Quantity
usually ships in 8 days

redeem
Purchasing this product will earn 1.80 S-Bucks, which can be converted into a voucher worth R1.80 - redeemable on your next order once your points are approved.


As jy Droom - Daniëlla van Heerden

Elke droom begin met 'n dromer. Megan se droom is om saam met ander tieners 'n vliegtuig te bou en daaarmee van Kaapstad na Kaïro te vlieg. Haar doel is om kinders in ander Afrikalande te inspireer om ook hulle drome vlerke te gee. Toe die vliegtuig uiteindelik meer as 'n jaar later gereed is, pak sy en haar medevlieëniers 'n reis vol avonture en naelbyt-oomblikke aan.

As jy droom is 'n storie van durf, deursettingsvermoë, hoop en hartseer. 'n Avontuur met soveel adrenalien dat jy dit dalk vergesog sou noem - as dit nie die waarheid was nie ...

B9781776250363