Dagboek van 'n Wimp - Die laaste Strooi
R180.00
Tax included
Shipped when received from the supplier
Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit van sy wimpgewoontes?ontslae raak nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik.
Jy sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te?bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander?'manlike' aktiwiteite.
Natuurlik kan Greg maklik koes vir sy pa se pogings om hom te?verander. Maar as Greg se pa dreig om hom na 'n milit?re akademie?te stuur, besef Greg hy sal hom moet regruk voordat hy weggeruk?word.
B9781485900252